Zebra 4x4 Rental has launched a newly revamped website, making it easier than ever to plan your African adventure and book your next 4x4 rental.
Zebra 4x4 Rental – Website Revamp
Business | News
Kokoriba Wildreservaat stel sy gaste in kennis dat die onderdak warmwaterswembad moontlik nie beskikbaar sal wees gedurende die komende naweek nie, weens onvoorsiene noodsaaklike herstelwerk.
Om steeds ’n gemaklike ervaring te bied, sal die buitelug swembad by die restaurant verhit wees tot ’n soortgelyke temperatuur as die binnenshuise swembad.
Die bestuur vra omverskoning vir enige ongerief en waardeer jou begrip tydens hierdie tydelike aanpassing.
📞 Navrae: 012 277 1204
Kokoriba Bestuur – Dankie vir u begrip.